|
Gian is benoem vir 'n tempo toekenning |
|
STEM SO:SMS T ROCK 5 JOU NAAM EN VAN NA 32113
STEM SOVEEL MOONTLIK.STEMME SLUIT 15 SEPTEMBER 2008 EN WEN 'N TRIP NA SUN CITY
Comments (1) | Quote this article on your site | Views: 215 |
Die Gian Groen band is die eindproduk wat sy ontstaan te danke het aan die eertydse rockgroep, Spinnekop. Ongeveer nege jaar gelede het Spinnekop afgeskop met treffers soos “Tiger en Louise,” “Binneland In” en “Vier Seisoene Kind” en het gehore reg oor die land aan die brand gerock!
Hierdie tydlose songs is vandag nog van die groot gunstelinge by Gian se vertonings, maar daar is intussen baie water onder die brug deur…
Comments (4) | Quote this article on your site | Views: 5205 |
|
Lees meer...
|
|
|