Re:terugvoer, sms, website (1 viewing) (1) Guests
Favoured: 0
|
|
|
TOPIC: Re:terugvoer, sms, website
|
meiring (User)
Fresh Boarder
Posts: 4
|
|
terugvoer, sms, website 8 Months, 2 Weeks ago
|
Karma: 0  
|
Hiho, 1. Jul stuur sms wat sę nommer gaan verval mens moet dit update hier. Waar? As ek dit moeilik vind kan ek jul verseker andermense gaan dit as groot uitdaging ervaar. 2. As mens inlog op die site, en jou username en pass verloor. Sirkus om te bepaal watter email en watter username jul op databasis het. Vernader dit asb dat dit slegs email of username vra. Hierdie punt is krities. 3. Ek kan nie my naam of password verander nie. Mens kry die vriendlike boodskap: http://www.fundutzi.com/paint/web__link_s_forums_etc/sokkies.com/sokkies.com-2008.03.11.JPGHoop dit help ander gebruikers hier. groete PJM
|
|
|
|
|
|
|
The administrator has disabled public write access. |
meiring (User)
Fresh Boarder
Posts: 4
|
|
Re:terugvoer, sms, website 8 Months, 2 Weeks ago
|
Karma: 0  
|
|
Rakende punt 3. Mens kan nie jou password verander nie. Die naam den wel.
|
|
|
|
|
|
|
The administrator has disabled public write access. |
meiring (User)
Fresh Boarder
Posts: 4
|
|
Re:terugvoer, sms, website 8 Months, 2 Weeks ago
|
Karma: 0  
|
|
nee, die forum is nie wel nie.
ek kies ander username, maar kan nie vernader nie. Dan weer, ek het nooit die profile geskep nie. Dus wil ek dit delete en regte info verskap, dit kan ek nie doen nie.
FAQ asb. Hoe jul username en password kan verander of heetemal delete.
|
|
|
|
|
|
|
The administrator has disabled public write access. |
Corné (User)
Fresh Boarder
Posts: 3
|
|
Re:terugvoer, sms, website 8 Months, 2 Weeks ago
|
Karma: 0  
|
Dagsę meneer Meiring. Die website is nog nie mooi onder die knie nie...dus vra ek namens almal betrokke om verskoning... Ons volle aandag sal na die naweek aan die site gegee word, net eers die actual sokkie agter die rug kry Ons vat huidiglik nommers by elke sokkie om die databasis te hernu. Groete! C
|
|
|
|
|
|
|
The administrator has disabled public write access. |
meiring (User)
Fresh Boarder
Posts: 4
|
|
Re:terugvoer, sms, website 8 Months, 2 Weeks ago
|
Karma: 0  
|
|
gaaf, salig tot jul laat weet veranderinge aangebring.
ahoi
|
|
|
|
|
|
|
The administrator has disabled public write access. |
|
|
|
Re:terugvoer, sms, website 5 Months, 3 Weeks ago
|
Karma: 0  
|
|
Corne, ek is teleur gestel jou boodskap is al 2maande oud, en hier is steeds niks nie, ek sien jul sokkie einde van die maand, gaan jul dan aan die web werk.......maak die sokkie meer interesant soos in die ou dae, laat mense hulle dik gesels en voor af dansies boek.....
Ek wil so graag aan almal hierdie kant spog en wys wat 'n SOKKIE is, maar hier is nie 1 foto nie, ek sien op youtube is daar nogal 'n baie oulike video, miskien moet jul die _link_ hier iewwers paste....wel ek sal weer inloer, ek hoop dit gaan baie goed daar en dat ju, lekker dans....mwah.....
|
|
|
|
|
|
|
The administrator has disabled public write access. |
|
|
|
|