sokkies.com Forums
Welcome, Guest
Please Login or Register.    Lost Password?
Oud sokkie meisie meisie (1 viewing) (1) Guests
Go to bottom Post Reply Favoured: 0
TOPIC: Oud sokkie meisie meisie
#4
Meisie in SA (User)
Fresh Boarder
Posts: 3
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
Oud sokkie meisie meisie 9 Months, 1 Week ago Karma: 0  
Wat 'n wonderlike nuwe look wat julle het. So uit die bloute kom kyk ek wat gaan nog aan daar en was baie bly om te sien dit gaan so goed.

Is daar nog 'n paar van my klets maaters of het hul almal gevries.....?

Ek is nou al 'n jaar en 'n half terug in SA, maar het nog glad nie gesokkie nie, kan jul glo??????

Maar dit gaan wonderlik en die lewe is nog steeds net lieflik........
 
Report to moderator   Logged Logged  
  The administrator has disabled public write access.
#5
Corné (User)
Fresh Boarder
Posts: 3
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
Re:Oud sokkie meisie meisie 8 Months, 2 Weeks ago Karma: 0  
Z?
 
Report to moderator   Logged Logged  
  The administrator has disabled public write access.
#6
Meisie in SA (User)
Fresh Boarder
Posts: 3
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
Re:Oud sokkie meisie meisie 8 Months, 2 Weeks ago Karma: 0  
Natuurlik, hoefeel van my ken jy??

Hoe gaan dit met jou en wat maak jy nou. Dit lyk my dis so bietjie spooky hier
 
Report to moderator   Logged Logged  
  The administrator has disabled public write access.
#7
Corné (User)
Fresh Boarder
Posts: 3
graphgraph
User Offline Click here to see the profile of this user
Re:Oud sokkie meisie meisie 8 Months, 2 Weeks ago Karma: 0  
Ek het juis nou die dag gewonder wat van jou geword het...

My geliefde Floors het saam met die ou forums gesterwe - maar sy spook dwaal blykbaar nog hier iewers rond laat in die nag. Ja wat, dinge is maar nog die selfde.

Die sokkie loop weer sterk - hope en hope nuwe gesigte, verlede keer was 'n lekker partytjie! Ongelukkig skeep ons die website 'n bietjie (subtle understatement ) af, dinge is maar bedrywig so tussen die Aardvark en die sokkie - die site het so bietjie tussen die krake deurgeglip...

Ek vermoed die ou klomp het jou voorbeeld gevolg en terug SA toe gevlug. 'n Onlangse studie, deur die voorste navorsers in die veld, het getoon dat die stilte in die forums te wyte is aan die feit dat die grootste kletskous van alle tye stil geraak het. Hulle reken die meis is deur 'n groot swart kat gevang en opgevreet. Ek vermoed egter dat hulle nie weet waarvan hulle praat nie - ons almal weet die kat is 'n vegetariër...
 
Report to moderator   Logged Logged  
  The administrator has disabled public write access.
Go to top Post Reply
Powered by FireBoardget the latest posts directly to your desktop