Welkom by sokkies.com se nuwe forums. "Hoekom?" vra julle seker nou! Die rede is dat vandat ons die nuwe website aan die gang gekry het, het mense deurmekaar geraak met website en forum log-in's omdat dit tot nou toe 2 verskillende sisteme was.
Ek het nou die tyd gekry om die baie oulike nuwe forum stelsel te implimenteer, alles gebeur nou met een log-in en die nuwe forums het baie meer funksionaliteid.
'n Voorbeeld of twee is dat mens kan byvoorbeeld n foto of file upload om met ander te deel.