Hiho,
1. Jul stuur sms wat sę nommer gaan verval mens moet dit update hier. Waar? As ek dit moeilik vind kan ek jul verseker andermense gaan dit as groot uitdaging ervaar.
2. As mens inlog op die site, en jou username en pass verloor. Sirkus om te bepaal watter email en watter username jul op databasis het. Vernader dit asb dat dit slegs email of username vra.
Hierdie punt is krities.
3. Ek kan nie my naam of password verander nie. Mens kry die vriendlike boodskap:
http://www.fundutzi.com/paint/web__link_s_forums_etc/sokkies.com/sokkies.com-2008.03.11.JPGHoop dit help ander gebruikers hier.
groete
PJM